SAGES SENIOR GOLFERS

The Website of Sages Senior Golfers of South Africa

Sponsored by

Sponsored by PSG Wealth Hyde Park

President: Andre Blom, 082 902 0632
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Vice President: Tom Buckle, 082 888 4840
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Secretary: Elfie Alston, 082 775 0827
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Treasurer: Eddie Mantle, 082 465 4031
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

NMC tag

 MANAGEMENT COMMITTEE NEWS / BESTUURSKOMITEE NUUS

MESSAGE FROM THE PRESIDENT

 

Dear fellow SAGES,


The 44th Sages Nationals was held in exceptionally fine Cape weather for May with only a little rain on the Friday. The WP organizing committee needs to be congratulated for successfully organising the event on short notice. The week, which was enjoyed by all participating branch teams, has come and gone, with fond memories of meeting old friends and making new ones.

 

In the past year, Sages Nationally has seen a growth in membership, brought about mainly by the positive attitudes and good management at branch level, under trying economic times and several other challenges.

At the AGM held at Durbanville Golf Club, the Executive re-appointed the following office bearers for 2022/2023 term:

  • President – Martin van Eeden
  • Vice-President - Andre Blom,
  • Secretary - Elfie Alston
  • Treasurer - Eddie Mantle
    My sincere thanks to these members for their loyal support and hard work as reflected in their attached contributions.

The planning and control of THE NATIONAL TOURNAMENT in my opinion is always difficult, as there are many variables that need to be considered and catered for to achieve the expectations of all the participant golfers. As a result, the NMC is already taking action to see where the presentation of the tournament can be improved.

As we now face the cold and uncomfortable part of the season, we wish you all a blessed and healthy time.

BOODSKAP VAN DIE PRESIDENT

Beste SAGES vriende

Die 44ste Sages Nationale Toernooi wat in besondere aangename omstandighede plaasgevind het is nou iets van die verlede. Ons wil graag die WP-reëlingskomitee geluk wens met die suksesvolle reëlings van die toernooi in die min tyd wat hulle tot hul beskikking gehad het. Die week, wat deur talle deelnemende takke geniet is, het gekom en gegaan en dit was goed om weer al die ou vriende te ontmoet en nuwes te maak. Sages het op Nasionale vlak die afgelope jaar 'n groei in ledetal beleef, hoofsaaklik agv die positiewe gesindhede en goeie bestuur op takvlak, en dit alles onder moeilike ekonomiese tye en verskeie ander uitdagings.

By die AJV wat by Durbanville Gholfklub gehou is, het die vergadering die volgende ampsdraers vir 2022/2023-termyn herkies:

  • President – Martin van Eeden
  • Vise-President Andre Blom
  • Sekretaris Elfie Alston
  • Tesourier Eddie Mantle.
    My opregte dank aan voorgemelde lede vir hul getroue ondersteuning en werksywer wat in hul aangehegde bydraes weerspieël word.

Die beplanning en beheer van die Nasionale Toernooi is myns insiens altyd moeilik, aangesien daar baie veranderlikes is wat in ag geneem en voorsiening voor gemaak moet word om aan die verwagtinge van al die deelnemers te voldoen. Gevolglik neem die NMC reeds aksie om te kyk waar die aanbieding van die toernooi verbeter kan word.Terwyl ons nou die koue en ongemaklike deel van die seisoen tegemoet gaan, wens ons u almal 'n geseënde en gesonde tyd toe.

 

Yours in Sages, SAGES Groete
Martin van Eeden
National President/Nasionale President
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.


MESSAGE FROM THE VICE-PRESIDENT

SAGES South Africa is up and running at full tilt. Since the beginning of the year, we were privileged and blessed to partake in two regionals tournaments, and a National tournament since 2019.

Golfing friends re-united at Krugersdorp (Northern regionals- hosted by West Rand), Schoeman Park (Central regionals – hosted by Free State), and the Nationals at Belville and Durbanville, hosted Western Province.

The spirit of Sages and what we stand for was experienced by all

My responsibility is the link between CANSA and SAGES. CANSA went through a major restructuring program because of Covid. A More streamlined structure was put in place. Maria Scholtz has stepped down as Head of Sustainability after 14 years of service. SAGES wishes her well in her new environment. Anita Snyders has taken over Maria’s responsibilities.

The CANSA organization is our charity of choice. Since 2006 we raised 6,8 million rand. The year 2019, a total of R694 000 was raised and R 427 000 during 2020 despite the impact Covid had on our tournament attendance. A total of R528 000 was raised for the 2021 calendar year.

No competition was held for 2021 to determine the branch winners within the respective branch size, as not all branches hosted a CANSA golf day.

The CANSA golf days have been scheduled for the 2022 season. My sincere thanks and appreciation to one and all, and who were responsible for organizing their CANSA golf days

Happy golfing and in conclusion:

A positive mindset brings positive things.

 

BOODSKAP VANAF DIE VISE-PRESIDENT

SAGES Suid-Afrika is weer in volle swang. Sedert die begin van die jaar was ons geseend en bevoorreg om aan twee streekstoernooie en ‘n Nasionale toernooi deel te neem

Gholf vriende het weer byeengekom om in die gees van SAGES gholf saam te speel.

Wes Rand was die organiseerders van die Noordelike streekstoernooi in Krugersdorp. Vrystaat was die gasheer by Schoeman Park in Bloemfontein. ’n Baie suksesvolle Nasionale toernooi is deur Westelike Provinsie by Bellville en Durbanville aangebied.

Die skakeling tussen KANSA en SAGES is die verantwoordelikheid van die Vise-President. Herstrukturering van KANSA moes plaasvind as volg van COVID se impak. KANSA het met inagneming van die impak van COVID ‘n meer funksionele strukture ontwerp. Maria Scholtz het na 14 jaar die tuig neergelê as die Hoof van volhoubaarheid by KANSA. Ons beste wense vergesel haar in die nuwe fase in haar lewe. Anita Snyders het die verantwoordelikhede oorgeneem KANSA is die liefdadigheidsorganisie wat al sedert 2006 deur SAGES ondersteun word. Daar is al reeds R6.8 miljoen sedert 2006 aan KANSA geskenk.

In 2019 is R 694 000 ingesamel. Ten spyte van die impak wat COVID op die bywoning van die KANSA dae in 2020 gehad het was R427 000 ingesamel. In 2021 is R528 000 ingesamel.

Geen kompetisie is gehou om die wenners van takwenners vir 2021 aan te wys nie, aangesien nie alle takke ‘n KANSA gholfdag aangebied het nie2022 se KANSA golfdae is geskeduleer. My hartelike dank en waardering aan almal wie die verantwoordelikheid neem vir die reëlings van die KANSA golfdae.

Lekker gholf speel en ‘n aanhaling ten slotte:

A positive mindset brings positive things.

 

Regards/Groete
Andre Blom.

 


FROM THE DESK OF THE TREASURER

A big thank you to all the branches that paid their members subscriptions to the NMC –and keeps on doing so on a monthly basis. Unfortunately, there will always besome branches that don’t follow the prescribed rules.

Also, a big thank you to all the branches that submitted their financial statements in time. Currently we have two incomplete/unusable sets of financials that prevent us from completing our 2021 obligations toward SARS.

Outstanding subscriptions
Currently we have just more than 200 members country wide that have not paid subscriptions to the NMC for 2022. Just a reminder that all outstanding payment members will be deleted from the branch register on the 30 of June.

We urge branches to please make a final effort to try and collect outstanding subscriptions.

SARS Feedback
Please note that we submitted our tax returns via e-filling and received a pin from SARS stating that we are in good standing with them up to 2020.

We also received confirmation from SARS that they approved/renewed our Tax exemption status.

Feedback from the 44th annual AGM held at Durbanville
Motions submitted by the NMC and approved by the NEC

  • Travel allowance for the use of private vehicles for official SAGES workincreased from R 3.50 to R 4.50 with immediate effect.
  • Subscriptions payable to NMC will increase from R 50.00 to R 80.00 effectivefrom 1 January 2023. Please adjust the annual subscriptions payable to yourbranch accordingly.

At the AGM is was reiterated that it is not necessary that branch financials must be compiled and audited by an auditing firm. The branch Treasurer take responsibility to complete the branch financial statements and a qualified person, appointed by the branch during their AGM, validate the financials for correctness. Branches can save a lot of time and money following the abovementioned rules.

Current NMC Finances.
As you all know, we currently do not have a National Sponsor. This, together with the joy full returning to National and Regional Tournaments and the accompanying costs to sponsor these events, places a huge burden on the financial resources of the NMC.

Although we budgeted for a loss of nearly R135 000 for the current financial year, the NMC will be able to finance the loss from its current financial resources. Deficits of this magnitude will however not be sustainable over longer periods of time.

How can branches help to alleviate the current financial position?

  • Pay subscriptions timeously and as per prescribed rules.
  • The NMC is currently negotiating with a possible National Sponsor. If your branch however knows about a potential National Sponsor, we shallappreciate it if you can forward us the information and details.
VANAF DIE TESOURIER SE LESSENAAR (UIT DIE TESOURIER SE PEN)

Baie dankie aan al die takke wat hulle jaarlikse ledegelde aan die Nasionale Bestuurskomitee betaal het – en ook maandeliks ledegelde stiptelik oorbetaal. Ongelukkig sal daar maar altyd takke wees wat nie die voorgeskrewe reels volg nie.

Ook baie dankie aan al die takke wat hulle jaarlikse finansiële state aan ons verskaf het. Tans het ons nog twee takke wat nie bruikbare state verskaf het nie. As gevolg van die uitstaande state, kon ons dus nog nie ons 2021 belasting opgawes by SAID indien nie.

Uitstaande ledegelde
Huidiglik is daar landwyd ongeveer 200 lede wat nog nie hulle ledegelde vir 2022 hernu het nie. Net ń vriendelike herinnering dat alle lede wat op 30 Junie nog nie hulle ledegelde betaal het nie, van takke se registers verwyder sal word.

Ons wil takke asseblief versoek om ń laaste poging aan te wend om uitstaande lede gelde in te vorder.

SAID Terugvoer
Alle belasting opgawes tot en met 2020 is via die e-liassering stelsel ingedien. Ons het ook ń skrywe van die Inkomste diens ontvang waarin hulle bevestig dat ons sake met hulle tot en met 2020 ‘in goeie orde is”.

Ons het ook ń skrywe van SAID ontvang waarin hulle ons ‘Belasting vrystellingstatus’ herbevestig.

Terugvoer vanaf die 44st Algemene Jaarvergadering gehou by die Durbanville Buiteklub.
Die Nasionale Bestuurskomitee het twee mosies tydens die vergaderings voorgelê. Beide mosies is deur die Nasionale Uitvoerend komitee goedgekeur.

  • Reistoelae vir die gebruik van private voertuie vir amptelike SAGES pligte –verhoog van R 3.50 tot R 4.50 met onmiddelike effek.
  • Ledegelde betaalbaar aan die Nasionale Bestuurskomitee verhoog van R50.00 na R 80.00 effektief vanaf 1 Januarie 2023.
    Ons doen ń beroep op takkomitees om hulle ledegelde dienooreenkomstigaan te pas.

Tydens die Jaarvergadering is dit herbevestig dat dit nie nodig is vir takke om hulle finansiële state deur Oudit firmas te laat opstel of kontroleer nie. Die tak tesourierbly verantwoordelik om die finansiële state op te stel en ń kundige, aangewys tydens die tak se algemene Jaarvergadering, kan die state kontroleer en verifieer. Deur hierdie werkswyse te volg, kan takke baie tyd en kostes bespaar.

Huidige stand van die Nasionale Bestuurskomitee se finansies.
Almal is sekerlik bewus daarvan dat ons huidiglik nie oor ń nasionale borg beskik nie. Die welkome terugkeer na die Nasionale en Streekstoernooie tesame met die gepaardgaande verhoogde bestuurskoste, plaas egter geweldige druk op ons finansiële reserves.

Vir die huidige boekjaar het ons begroot vir ń tekort van bykans R 135 000. Hierdie tekort kan uit ons finansiële reserwes gefinansier word – maar u sal saamstem dat ń tekort van hierdie omvang onvolhoubaar is oor langer periodes.

Hoe kan takke help om die situasie te verander?

  • Betaal ledegelde betyds en volgens voorskrifte oor aan die NasionalBestuurskomitee.
  • Die NBK is tans besig met onderhandelings vir ń Nasionale borg. Indieniemand in u tak egter weet van ń potensiële borg, sal ons dit waardeer indienu ons van die nodige inligting sal voorsien.

 

Regards/Groete
Eddie Mantle.

 


 

NMC members SAGES

MESSAGE FROM THE DESK OF THE SECRETARY

The 2022 Nationals was a roaring success. A word of thanks to all the branches who participated making this a memorable event. It was indeed a pleasure to rub shoulders again with all my old friends.

I would like to remind you all to use the SAGEs website to maintain your members register. Ensure all your members details are present. Please do not submit any new members if any of their details are missing.

The webmaster circulates your members register on the 5th of every month. Save this register in your documents folder and use it to submit your new members and existing members amendments.

The English version of our Constitution and operations manual have been revised. Please visit the SAGES website to download and forward it to your committee members. 

Our total membership numbers are growing, thanx to all the committee members for their contributions and effort in achieving this goal.

This year 2022, may it be a rewarding and prosperous year for us all enjoying good health and many rounds of enjoyable golf.

 

VANAF DIE SEKRETARIS SE LESSENAAR

Ons Nasionale Kampioenskap vir 2022 het baie goed afgeloop. Baie dankie aan die takke wat deelgeneem het om hierdie gebeurtenis onvergeetlik te maak.

Ek wil graag almal herinner om ons webblad te gebruik om jul lede register te onderhou. Dit is van uiters belang om al die uitstaande lede inligting te voorsien.

Die webmeester stuur jul tak besonderhede uit op die 5de van elke maand. 

Hierdie leêr moet gebruik word om jul maandelikse veranderings aan te wys.

Die Engelse weergawe van ons Grondwet en Bedryfshandleiding is hersien en is beskikbaar op die webblad. Sirkuleer albei aan jul huidige komitee lede.

Ons lidmaatskap het baie mooi toegeneem. Dit kan toegeskryf word as aan entoesiasme van die komitee, om hierdie mylpaal te bereik.

Die jaar 2022 wat voorlê, mag dit vir ons lonend wees en gevul met genotvolle gholf rondes.

 

Regards/Groete
Elfie Alston.

 

NMC newsletter

 

 

For further SAGES information or queries please contact the National Secretary
Elfie Alston, Cell phone 082 775 0827, e-mail This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Go to top
JSN Boot template designed by JoomlaShine.com